
Gratis WEBINAR
Daar is GENIALITEIT in elke kind!
Sluit by ons aan vir 'n insiggewende inligtingsessie waartydens jy jou kind se koppie sa verstaan soos nog nooit van tevore.
Ontdek aspekte soos:
-
Jou kind se unieke inligtingverwerkingstyl - die antwoord op waarom jy en jou kind mekaar misverstaan.
-
Inligtingsblokkasies en hoe om dit te oorkom
-
Om beter te presteer deur dele van jou brein te gebruik wat selfde in die leerproses ingespan word
-
Hoe om studiestres beter te hanteer
-
Om te leer op 'n manier wat die kind se inligtingverwerkingstyl ondersteun
-
Hoe om selfvertroue en 'n beter akademiese selfbeeld te bou
Dinsdag 6 Julie 2021
17:30 - 18:30
Meer oor die aanbieder
Johan Kruger se agtergrond is in die Sielkunde. Johan is reeds vir die afgelope 23 jaar aktief betrokke in studie-ontwikkelingsprogramme vir kinder in Graad 4 en ouer.
Johan is die outeur van verskeie programme om kinders te leer onafhanklik, vinniger en makliker te studeer en ook beter akademiese resultate te behaal. Al die programme is gebasseer op die "Neuronamix" platform.
Genius Generation is in 2007 gestig. Sedertdien het meer as 4500 leerders voordeel getrek uit hierdie bandering tot die ontwikkeling van 'n studiestraegie wat by die unieke inligtingsverwerkingsprofiel pas.
Johan is 'n internasionale spreker en was die gas op verskeie radio-onderhoude.

