



Discover GENIUS
Jou INLIGTINGVERWERKINGSPROFIEL
Verstaan jouself soos nog nooit tevore nie!
WAT GAAN JY LEER?
-
Jou eie stresvlakke en wat dit veroorsaak
-
Jou neurologiese voorkeure en hoe dit jou inligtingverwerking beïnvloed.
-
Jou sintuiglike dominansies en hoe dit jou leerproses vergemaklik of bemoeilik.
-
Jou studiegewoontes - watter is goed en watter is sleg
-
Jy gaan verstaan wat is die beste manier om te leer vir jou profiel
WAT IS INGESLUIT?
-
Profielafname
-
Gedetaileerde interpretasie in terme van die implikasies van jou profiel in verskillende situasies
-
Opsommende profielverslag
-
Volledige handleiding "Wat gaan in daai koppie aan?"
DUUR
Die profiel afname en interpretasie neem ± 90 minute
FORMAAT
In persoon by ons praktyk in Montana, Pretoria
of
Virtueel (MS Teams, Zoom of Google Meet)
KOSTE
R 650.00

GENIUS Builder
Ontwikkel 'n
LEERSTRATEGIE
wat pas by jou
INLIGTINGVERWERKINGSTYL
Ontdek al die toerusting wat jy nodig het om die leerproses geakliker, vinniger en meer suksesvol te maak. Jy gaan LEER om te LEER!
WAT GAAN JY LEER?
-
Wat gaan in daai koppie aan? (Afname en interpretasie van inligtingsverwerkingstyl)
-
Leesmaniere
-
Effektiewe opsommings
-
Geheue ontwikkeling
-
Eksamenbeplanning
-
Streshantering
-
Praktiese toepassings
WAT IS INGESLUIT?
-
Al die elemente van die DISCOVER GENIUS program.
-
Persoonlike begeleiding (Coaching)
-
Demostrasies
-
Praktiese oefeninge
-
Handleidings
DUUR
5 sessies van ± 60 minute
FORMAAT
In persoon by ons praktyk in Montana, Pretoria
of
Virtueel (MS Teams, Zoom of Google Meet)
KOSTE
R 1950.00

Living GENIUS
Maak PRESTASIE 'n LEEFWYSE
Hierdie opsie bevat al die elemente van die GENIUS Builder met die enigste verskil dat dit op 'n subskripsie basis aangebied word.
Die leerder word dus vir 11 sessies deur die loop van die jaar toegerus in die vaardihede en deurlopend ondersteun. Dit is basies soos om 'n persoonlike STUDIE AFRIGTER te hê.
WAT GAAN JY LEER?
-
Al die inhoud van die GENIUS Builder, maar die fokus val op inoefening en die vestigging van effektiewe studiegewoontes.
-
Verder, gee dit die leerder toegang tot deurlopende konsultasie vir spesifieke studie uitgadings.
WAT IS INGESLUIT?
-
Al die inhoud van die GENIUS Builder opsie.
-
Persoonlike begeleiding
-
Demonstrasies
-
Handleidings
-
Deurlopende praktiese oefeninge
-
Deurlopende evaluering van die leerder se studiemateriaal volgende die GENIUS-beginsels
-
Geskeduleerde maandelikse sessies.
-
Eksamen voorbereiding
-
Persoonlike begeleiding op die "On Course to Destiny" program. (Aparte brosjure beskikbaar)
DUUR
11 sessies versprei oor 11 maande.
FORMAAT
In persoon by ons praktyk in Montana, Pretoria
of
Virtueel (MS Teams, Zoom of Google Meet)
KOSTE
R 280 per maand vir 11 maande

A STROKE
a GENIUS
Binnekort hier!!!
Ontvang jou 2-weekliks MOTIVEERDER, WENK en praktiese vaardigheid wat jou onmidellik sal help met makliker leer en beter prestasie.
Registreer solank HIER!
